
Motivational Speaker Insight
Submitted by Motivational Speakers on Mon, 12/29/2008 - 10:54.
Local Motivational Speaker Buzz
Hi Estienne,
Wat ek die meeste geniet het was die insig wat jy aan die dag gelê het. Ons almal ken die meerkat maar het nie die insig om te besef hoeveel ons by hierdie diertjies kan leer nie!
Alles van die beste vir jou!
Vian Krüger
Snr Buyer: Technology
Division: Procurement
University of Pretoria

